Disco Bonsmara Stoet
Disco Bonsmara stoet is geregistreer in 2007. Top genetika is bekom deur aanteel koeie, “Golden oldies”, van gevestigde kuddes naamlik Zinabos (Fourie Scheepers), Rutland (Keith Thompson), Hanzyl (Gerrit van Zyl) en Dikdoorns (Chris Welman) te koop.
Kuddevaars is aangekoop van Up George, Sernick, Syferfontein, Poggenpoel Molopo, Hartebeestloop en Zinabos .
Die kudde bestaan huidiglik uit 220 SP aanteelkoeie en 7 kuddevaars.
Die konsultante speel `n belangrike rol in die streng selektering van genetika en feno-eienskappe.
Bees weidings bestaan uit 3000 hektaar Uitenhage bosveld, 40 hektaar Kikoejoe onder besproeiing en 25 hektaar lusern.
Bonsmara Beeste
Die Bonsmara is 'n beesras wat in Suid-Afrika ontstaan het, waar dit spesifiek vir sub-tropiese klimate geskep is. Verskeie rasse is wetenskaplik geselekteer en gekombineer vir hul voortreflike eienskappe in ekstensiewe weiding en ekonomiese produksie.
Geskiedenis van die Bonsmara
In 1937 het vee-eienaars in sub-tropiese streke tot die gevolgtrekking gekom dat Britse rasse weens hul swak hitteverdraagsaamheid nie geskik was vir die klimaat nie. Hulle het ook gevind dat die geskikter Afrikaner nie so produktief was in terme van die kalwingsfrekwensie nie. Gevolglik het professor Jan Bonsma in samewerking met die Messina Vee Navorsingstasie getoets vir die beste raskombinasies.
Bonsma het 5 bulle van Britse rasse geselekteer en dit gebruik om Afrikanerkoeie te bevrug. Die kalwers is getoets en die navorsers het besluit om met die Hereford- en Shorthorn-kruisings voort te gaan aangesien dit die doeltreffendste was. Uiteindelik vestig Bonsma hom op 'n ras wat 5 dele Afrikaner en 3 dele Hereford of Shorthorn was.
Bonsma en sy span het binne 'n kort tydjie belowende resultate behaal. Die nuwe kruisras het 'n gemiddelde speengewig van 195 kg op 240 dae, wat ongeveer 20% hoër was as die drie oorspronklike rasse. Die persentasie kalwende koeie was ook hoër as die drie rasse en die kalf sterftes syfer was veel laer as die 2 Britse rasse.
Na 20 jaar se streng teelkeuring het die span geëindig met 'n beesras wat aansienlik beter gevaar het as die ouer rasse. Dit was 'n uiters superieure ras, ideaal vir die bosveld van Noord-Transvaal.
Die naam van die ras kom van 'n kombinasie van 'Bonsma', die teler en hoofontwikkelaar, en 'Mara', die plaas waarop die teling plaasgevind het.
Een van die beste dinge van die rasgeskiedenis is dat Bonsma 'n geïllustreerde dagboek van sy ontwikkeling gehou het. Dit maak dit die enigste ras wat 'n geïllustreerde genealogie in prente het, van die aanvanklike ontwikkeling tot die finale ras.
Kenmerke
✔ Rooi van kleur met 'n kombinasie van eienskappe van Bos indicus en Bos taurus.
✔ Bulle het horings by geboorte maar moet verwyder word om aan rasstandaarde te voldoen.
✔ Alle raskenmerke standaarde en ooreenstemming is gekies om aan die behoeftes van 'n moderne
kommersiële beesvleismark te voldoen.
✔ Nadat Bonsmaras geïnspekteer en goedgekeur is word dit met die rasmerk op die regterskouer gebrandmerk.
✔ Die Bonsmara het in minder as 25 jaar die gewildste ras in Suid-Afrika geword.
✔ Goed geskik vir sub-tropiese klimaat.
✔ Produseer vleis van hoë gehalte.
✔ Kalf maklik.
✔ Bekend vir kalm temperament en is maklik om te hanteer.
✔ Geskik vir gebruik in kruisteelprojekte.
Verspreiding
Daar is tans ongeveer 60,000 geregistreerde Bonsmara vroulike diere wat in Afrika aangeteken is waar die ras hoofsaaklik gebruik word. Dit dra by tot 'n kudde van ongeveer 4 miljoen en die ras is ook na Noord-Amerika en Australië uitgevoer.
Die Kudde

https://www.venterboerdery.co.za/af/bonsmara-stoet.html#sigProId320dbb8807
Bonsmara Genetiese Evaluasie 2023
2022 Disco Bonsmara Stoetveiling
2022 Disco Bonsmara Stoetveiling

Veilings Bulle 2022
Lot 1 VJN 19-006
Lot 2 VJN 19-002
Lot 3 VJN 19-012
Lot 4 VJN 19-103
Lot 5 VJN 19-121
Lot 6 VJN 19-072
Lot 7 VJN 19-024
Lot 8 VJN 19-007
Lot 9 VJN 19-020
Lot 10 VJN 19-134
Lot 11 VJN 19-073
Lot 12 VJN 19-069
Lot 13 VJN 19-057
Lot 14 VJN 19-116
Lot 15 VJN 19-130
Lot 16 VJN 19-058
Lot 17 VJN 19-077
Lot 18 SYF 19-099
Lot 19 VJN 19-106
Lot 20 VJN 19-094
Kommersiele Lotte
Gas Verkoper Lotte
2022 Veiling Opsomming

Veilings Katalogus
2021 Disco Bonsmara Stoetveiling
2021 Disco Bonsmara Stoetveiling

Veilings Bulle 2021
LOT 1 VJN 18-59
|
|
LOT 2 VJN 18-64
|
|
LOT 3 VJN 18-46
|
|
LOT 4 VJN 18-47
|
|
LOT 5 VJN 17-128
|
|
LOT 6 VJN 18-10
|
|
LOT 7 VJN 18-43
|
|
LOT 8 VJN 18-63
|
|
LOT 9 VJN 17-56
|
|
LOT 10 VJN 18-89
|
|
LOT 11 LAR 12-26
|
|
LOT 12 VJN 18-39
|
|
|
|
LOT 13 VJN 18-83
|
|
LOT 14 VJN 17-89
|
|
LOT 15 VJN 18-007
|
|
LOT 16 VJN 18-104
|
|
LOT 17 VJN 18-53
|
|
LOT 18 VJN 18-91
|
|
LOT 19 VJN 17-85
|
|
LOT 20 VJN 18-96
|
|
LOT 21 VJN 17-123
|
|
LOT 23 VJN 17-121
|
|
LOT 24 VJN 18-125
|
|
LOT 25 VJN 18-17
|
|
LOT 26 VJN 18-66
|
|
LOT 27 VJN 18-113
|
|
LOT 28 VJN 18-114
|
|
LOT 29 VJN 18-21
|
|
LOT 31 VJN 18-72
|
|
LOT 32 VJN 17-75
|
|
Vroulike Diere
LOT 34
|
LOT 35
|
LOT 36
|
LOT 37
|
LOT 38
|
LOT 39
|
LOT 40
|
LOT 41
|
Kommersiele Lots
|
5de Produksieveiling

2021 Veiling Opsomming
Veilings Katalogus
2019 Disco Bonsmara Stoetveiling
2019 Disco Bonsmara Stoetveiling


Veilings Bulle 2019
-
VJN-16-020
VJN-16-020
-
VJN-16-044
VJN-16-044
-
VJN-16-042
VJN-16-042
-
VJN-16-046
VJN-16-046
-
AG-11-231
AG-11-231
-
VJN-16-053
VJN-16-053
-
VJN-16-011
VJN-16-011
-
VJN-16-061
VJN-16-061
-
VJN-16-054
VJN-16-054
-
VJN-16-102
VJN-16-102
-
VJN-16-064
VJN-16-064
-
VJN-16-084
VJN-16-084
-
VJN-16-099
VJN-16-099
-
VJN-17-019
VJN-17-019
-
VJN-17-009
VJN-17-009
-
VJN-17-008
VJN-17-008
-
VJN-16-031
VJN-16-031
-
VJN-16-072
VJN-16-072
-
VJN-17-044
VJN-17-044
https://www.venterboerdery.co.za/af/bonsmara-stoet.html#sigProId1e5acb87b7
2019 Veiling Opsomming
Veilings Katalogus
2018 Disco Bonsmara Stoetveiling
2018 Disco Bonsmara Stoetveiling


Veilings Bulle 2018
-
VJN 15-0058
VJN 15-0058
-
VJN 15-0029
VJN 15-0029
-
OLI 15-0330
OLI 15-0330
-
VJN 15-0016
VJN 15-0016
-
OLI 15-0366
OLI 15-0366
-
VJN 15-0033
VJN 15-0033
-
CEW 16 -0014
CEW 16 -0014
-
VJN 15-0072
VJN 15-0072
-
VJN 15-0057
VJN 15-0057
-
VJN 15-0063
VJN 15-0063
-
VJN 16-0177
VJN 16-0177
-
VNJ 16-0184
VNJ 16-0184
-
VJN 15-0052
VJN 15-0052
-
OLI 15-0386
OLI 15-0386
-
VJN 15-0026
VJN 15-0026
-
OLI 15-0362
OLI 15-0362
-
CEW 16-0005
CEW 16-0005
-
CEW 16-0065
CEW 16-0065
-
OLI 15-0284
OLI 15-0284
-
CEW 16-0043
CEW 16-0043
-
OLI 15-0218
OLI 15-0218
-
OLI 15-0374
OLI 15-0374
-
OLI 15-0384
OLI 15-0384
-
OLI 15-0181
OLI 15-0181
-
OLI 15-0112
OLI 15-0112
-
CEW 16-0018
CEW 16-0018
-
CEW 16-0025
CEW 16-0025
-
VJN 15-0006
VJN 15-0006
-
VJN 15-0046
VJN 15-0046
-
OLI 15-0338
OLI 15-0338
-
CEW 16-0016
CEW 16-0016
-
CEW 16-0020
CEW 16-0020
-
CEW 16-0050
CEW 16-0050
-
CEW 16-0051
CEW 16-0051
-
OLI 15-0228
OLI 15-0228
-
OLI 15-0232
OLI 15-0232
-
OLI 15-0364
OLI 15-0364
-
OLI 15-0206
OLI 15-0206
-
VJN 15-0027
VJN 15-0027
https://www.venterboerdery.co.za/af/bonsmara-stoet.html#sigProId49709097d2
Veilings Katalogus
2017 Disco Bonsmara Stoetveiling
2017 Disco Bonsmara Stoetveiling


Veilings Bulle 2017
-
VJN 14-053
VJN 14-053
-
VJN14-039
VJN14-039
-
VJN 14-065
VJN 14-065
-
VJN 14-062
VJN 14-062
-
VJN 14-074
VJN 14-074
-
OLI 15-038
OLI 15-038
-
OLI 15-074
OLI 15-074
-
OLI 15-022
OLI 15-022
-
OLI 15-028
OLI 15-028
-
OLI 15-080
OLI 15-080
-
OLI 15-068
OLI 15-068
-
VJN 14-052
VJN 14-052
-
VJN 14-035
VJN 14-035
-
OLI 15-060
OLI 15-060
-
VJN 14-051
VJN 14-051
-
LPS 14-115
LPS 14-115
-
LPS 14-126
LPS 14-126
-
VJN 14-075
VJN 14-075
-
OLI 15-066
OLI 15-066
-
OLI 15-030
OLI 15-030
-
CRV 11-253
CRV 11-253
https://www.venterboerdery.co.za/af/bonsmara-stoet.html#sigProId892ae4e7ae
Veilings Katalogus
2016 Disco Bonsmara Stoetveiling
2016 Disco Bonsmara Stoetveiling
-
CRV 11-253
CRV 11-253
-
CRV 12-175
CRV 12-175
-
CRV 12-217
CRV 12-217
-
VJN 13-110
VJN 13-110
-
VJN 13-13
VJN 13-13
-
VJN 13-33
VJN 13-33
-
VJN 13-98
VJN 13-98
-
-
https://www.venterboerdery.co.za/af/bonsmara-stoet.html#sigProIddc7a2738fb


























































































